Paartjie van die dag: Christiaan en Adanté
Christiaan Esterhuizen (28) en Adanté Stopforth (22), van Mooinooi in Noord-Wes, het deur vriende ontmoet en is al amper twee jaar saam. Adanté sê…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,068 op Wednesday 1 February 2023.
Christiaan Esterhuizen (28) en Adanté Stopforth (22), van Mooinooi in Noord-Wes, het deur vriende ontmoet en is al amper twee jaar saam. Adanté sê…
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) word geprys vir hul vinnige reaksie op die Gautengse adjunk-polisiekommissaris, generaal-majoor Tommy Mthombeni, wat beroof is, en die arrestasie van…
Betogers het Maandag twee hoofpaaie in Khayelitsha, Kaapstad, versper en elektrisiteit en ’n verandering aan vullisverwyderingsdienste geëis. Hulle sê hulle wag al baie jare…
Sy is laas saam met die vermeende verdagte (38) by 'n kroeg in Mandalay, Mitchells Plein gesien.
“Die Universiteit het nie net ’n uiters knap raadsvoorsitter verloor nie, maar ook ’n besonderse gewaardeerde en lojale vriend van die instelling.” Dit was…
’n 20-jarige manlike verdagte sal na verwagting Woensdag in die Standerton-distrikshof verskyn op aanklag van moord wat op 9 Januarie 2023 om 01h00 plaasgevind…
Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) het vandag vier lede van die Boksburg-Noord Sigbare Polisiëringseenheid gearresteer vir die aanranding en marteling van ’n buitelander in Boksburg-Noord…
Marcelle Maritz, provinsiale leier van die VF Plus in Limpopo, sê dit is skokkend dat oneerlike amptenare geld steel wat aangewend moet word om…
Dinsdagmiddag is ’n man in sy 20’s in ’n gewapende rooftog op Wemmeeshoekweg in Oakdene doodgeskiet. Lees meer hier.
Hellmann’s Mayonnaise het Dinsdag aangekondig dat dit nie meer in Suid-Afrika sy produkte sal verkoop nie, weens hoë invoerkostes. ‘n Verklaring lui: “Dis moeilik…