Brekende Nuus
Afrikaans

PAS BEKEND | Man in koma nadat polisielede hom glo aanrand omdat hy nie sy identiteitsdokumentasie by hom het nie

Untitled-design-32
Foto: Canva

Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) het vandag vier lede van die Boksburg-Noord Sigbare Polisiëringseenheid gearresteer vir die aanranding en marteling van ’n buitelander in Boksburg-Noord op 9 Januarie 2023.

Lees meer hier.