Altesaam 10 000 nuutopgeleide polisiekonstabels word verwelkom
Altesaam 10 000 nuutopgeleide polisiekonstabels word sedert gister in die polisie verwelkom.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,383 op Wednesday 13 December 2023.
Altesaam 10 000 nuutopgeleide polisiekonstabels word sedert gister in die polisie verwelkom.
'n Man wat Woensdag in 'n industriële vleismeul ("mincer") vasgesit en bevry moes word, is na 'n hospitaal gevlieg.
Clara Else, baba van Chris en Chanelle, is met haar loopring teen 'n trap af en het bloeding op die brein opgedoen.
Die verdagtes het glo geld by die skool geëis en kon dit nie kry nie.
Hy word oorleef deur sy vrou, Ami Brabson, en sy drie seuns, Michael, Isaiah en John.
Die konstabel en sy meisie het glo gestry in hulle woonstel toe skote gehoor is
Die Israeliese weermag het gesê twee soldate is oorlede en talle beseer in die operasie om die liggame te kry.
Die daling is nog nie definitief nie en sal van die wisselkoers en internasionale oliepryse afhang.
Mabunda sal na verwagting vandag verder in Setshwantsho se saak getuig.