Ouers aangekla na seun (4) homself in kop skiet
Die ouers het aan die polisie vertel hulle was by die huis toe hulle ’n “pop” geluid hoor.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,383 op Wednesday 13 December 2023.
Die ouers het aan die polisie vertel hulle was by die huis toe hulle ’n “pop” geluid hoor.
Die 45 000 olifante en ander diere in die Hwange-park is in gevaar as dit nie binnekort reën nie.
'n Vrou van KZN is kritiek beseer nadat 'n hond haar aangeval het.
'n Vrou het verlede Donderdag gesterf nadat sy op 'n treinspoor voor 'n trein beland het.
Die agt verdagtes van onder meer bedrog, personeel wat by die premierskantoor diens verrig het en maatskappydirekteure, het borg in die hof ontvang.
Die VF Plus is besig met 'n petisie vir 'n appèlversoek nadat die Mosselbaai-onderwyser met 19 seksueel-verwante klagtes teen hom, borg gekry het.
'n Bejaarde man is Dinsdagoggend vroeg in 'n huis op 'n kleinhoewe deur booswigte wat toegang tot die huis verkry het in die kop…
Die liggaam van 'n maatskaplike werker wat vermis geraak het se liggaam is ses dae nadat sy die laaste keer gesien was in vlak…
’n Lokval is vir die beskuldigde gestel tydens die oorhandiging van die sertifikaat.
Een van die mans wat ongeveer 60 jaar oud is, was met kritieke beserings in ’n wrak vasgekeer.