Afrikaans
Hitte-waarskuwing vir groot deel van land uitgereik
Inwoners is gewaarsku om genoeg water te drink en, indien moontlik, binnenshuis te bly.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,446 op Wednesday 14 February 2024.
Inwoners is gewaarsku om genoeg water te drink en, indien moontlik, binnenshuis te bly.
Werk aan jou stresvlakke. Stres onderdruk bakterieë wat voordelig vir spysvertering is.
Meer as 100 studente het gister op kampus aan ’n stille protesaksie ter ondersteuning van Christie deelgeneem.
Valentynsdag is die tweede gewildste dag waarop kaartjies gestuur word.