Polisie hou Steynsrus kalm tydens protesaksie oor dienslewering
Die polisie se OOP monitor die situasie op Steynsrus na protesaksie oor dienslewering kort-kort uitbreek.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,447 op Thursday 15 February 2024.
Die polisie se OOP monitor die situasie op Steynsrus na protesaksie oor dienslewering kort-kort uitbreek.
'n Gedenkdiens vir die Hoërskool Riebeeckstad se oorledenes van die busongeluk word vanoggend gehou.
’n Week later was Maddie McCann weg.
Springbok OOP-lede het 'n besending dagga vir Port Nolloth in 'n koerier-afleweringsvoertuig onderskep.
Altesaam 190 vroulike studente, tussen 17 en 21, se persoonlike inligting en die feit dat hulle maagde is, is vrygestel.
'n Verdagte wat glo as veiligheidsrisikobestuurder vir Eskom gewerk het is vir beweerde korrupsie en geldwassery in hegtenis geneem en het borg gekry.
Minstens agt kinders is in die skietery gewond.
Werk stelselmatig deur elke emosie wat julle beleef.
Boer, Johan le Roux, is Sondagmiddag deur verdagtes op sy plaas aangeval.
Die roman is tans in toonaangewende boekwinkels en aanlyn by Graffiti Books beskikbaar.