Sukkel jy om ‘n brilraam te kies?
Besoek Spec-Savers se webtuiste vir meer inligting by specsavers.co.za.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,460 op Wednesday 28 February 2024.
Besoek Spec-Savers se webtuiste vir meer inligting by specsavers.co.za.
Coleske Artists Management het gisteraand kunstenaars met toekennings vir digitale stroming vereer.
Die eerste verdagte is verlede jaar in April in hegtenis geneem en die laaste twee is Saterdag in Eswatini in hegtenis geneem.
'n Ma wat haar kleuterseun tydens 'n onderhoudsgeveg met sy pa op 'n video beseer het, is vir vyf jaar tronk toe gestuur.
Hier is ’n wenresep vir sjokoladepoeding wat jou ’n tweede porsie sal laat skep.
Die leerder was al een wat in ’n kritieke toestand was.
Inwoners stap op die oog af ongestoord verby terwyl die mans laggend rondspring.
Daar is ook ’n moontlikheid van wegholveldbrande oor Kaappunt.
Volgens die datum op die video het die voorval Maandagmiddag om 13:35 plaasgevind.