Voormalige werknemer van justisiedept. in hof
'n Voormalige senior registrasieklerk van Mkhanda-landdroshof het Maandag vir bedrog en diefstal verskyn.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,460 op Wednesday 28 February 2024.
'n Voormalige senior registrasieklerk van Mkhanda-landdroshof het Maandag vir bedrog en diefstal verskyn.
Die DA- provinsiale leier, Harold McGluwa, en die premierkandidaat, dr. Isak Fritz, bespreek die DA se plan om die Noord-Kaap te red: https://web.facebook.com/100068840635346/videos/1474787130118238
Die verslag wys op ʼn merkbare verswakking in munisipale dienslewering en die finansiële stand van Sol Plaatje.
Vodacom het gesê hulle gaan aansoek doen by die Konstitusionele Hof om teen die beslissing te appelleer.
Die laaste verdagte (30) is vandag in hegtenis geneem.
Hy is Sondagaand dood gevind by ‘n adres in Gloucestershire.
Israel het gesê ‘n kwart van die gyselaars wat steeds in Gaza is, is dood.
EIG se kabels help suidelike Europa om te kommunikeer met Egipte, Saoedi-Arabië, Djiboeti, die UAE en Indië.
Drie verdagtes wat na bewering by 'n man (60) se ontvoering en 'n huisroof betrokke was, is deur die Valke vasgetrek en 'n deel…
Konst. Bock het 'n bejaarde egpaar gehelp om kontak met hulle dogter in Engeland te maak.