Skuldige wat minderjarige verkrag 25 jaar tronk toe gestuur
'n Beskuldigde wat 'n minderjarige gedurende 2021 verkrag het, is vir 25 jaar tronk toe gestuur.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,461 op Thursday 29 February 2024.
'n Beskuldigde wat 'n minderjarige gedurende 2021 verkrag het, is vir 25 jaar tronk toe gestuur.
Verskeie mense het die wetsontwerp gekritiseer.
Die KwaZulu-Natalse premier het gister die aankondiging gemaak tydens die State of the Province Address.
Die ANC sê die DA maak self gebruik van kaderontplooiing.
Vier beweerde transitorowers is gistermiddag tydens 'n skietery met die polisie in Estcourt,doodgeskiet.
Die Heidedal-polisiestasie vra hulp om 'n meisie wat gistermiddag huilend in 'n straat gevind is se ouers op te spoor.
'n Man is glo onlangs tydens 'n familietwis deur sy broer in die been geskiet.
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
'n Winkeleienaar het gister 'n vermeende rower wat hom glo wou beroof en op hom geskiet het, doodgeskiet.
'n Pa is gister aan die verkragting van sy babadogter, poging tot moord en regsverydeling in die hof skuldig bevind.