Senior polisie-offisier betrap ‘motordief’ op heter daad
'n Senior polisie-offisier het 'n beweerde motordief Woensdagoggend vroeg op heter daad betrap.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,463 op Saturday 2 March 2024.
'n Senior polisie-offisier het 'n beweerde motordief Woensdagoggend vroeg op heter daad betrap.
'n DA-raadslid is Donderdagmiddag buite die munisipale kantore op Jeffreysbaai in die rug geskiet, waarna vier verdagtes vinnig aangekeer is.
Die polisie en ander rolspelers het Donderdag op meer as R8 miljoen se vervalste goedere en R30 000 beslag gelê.
Titus Maake is vir 'n werksoek-verneukspul ontbloot nadat hy homself as 'n polisie-kaptein voorgedoen het en homself 'n saak van korrupsie en bedrog op…
'n Kind is in 'n ongeluk beseer, gevolglik moes die N4 by Mejana Vrydagmiddag vir 'n helikopter gesluit word.
'n Volwasse man wat sy ma verkrag het, is vir 60 jaar tronk toe gestuur.