KYK: Joslin Smith, ‘inhegtenisnemings waarskynlik’
Die ondersoek van Joslin Smith wat vermis is se saak bou momentum op met vier individue wat deur die polisie ondervra word.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,467 op Wednesday 6 March 2024.
Die ondersoek van Joslin Smith wat vermis is se saak bou momentum op met vier individue wat deur die polisie ondervra word.
Join us as as we march to the legislature this coming Saturday! #RescueSA
Die verdagtes word aangekla van onder meer sameswering om moord te pleeg, vyf aanklagtes van poging tot moord en twee aanklagtes van moord.
Die polisie het 'n wenk ontvang en het vier verdagtes wat na bewering 'n bakkie en onder andere kraggereedskap gesteel het in hegtenis geneem…
Die broers Siyabonga en Malusi Ndimande het gister in die Manzini-landdroshof in Eswatini verskyn.
Die bestuurder ry na bewering in ’n silwer Mazda 3 SUV.
'n Verdagtge van 'n dubbelmoord en roofsaak is gisteroggend vroeg in 'n skietery met die polisie dood.
'n Man wat 'n vrou en kleuter, wat sy vasgehou het, geslaan het, is tot direkte tronkstraf gevonnis.
'n Gyselaarsdrama by McDonalds in Berea het gistermiddag ontvou toe 'n gewese werknemer drie werknemers met 'n mes aangehou het.
'n Petroljoggie by die Ultra City-vulstasie op die N4 is in hegtenis geneem nadat hy van kubermisdaad beskuldig is.