Drie beweerde gewapende rowers doodgeskiet, twee gewond en een in hegtenis
Drie beweerde gewapende rowers is gister deur die polisie in 'n skietgeveg doogeskiet. Twee is beseer en nog een is in hegtenis geneem.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,472 op Monday 11 March 2024.
Drie beweerde gewapende rowers is gister deur die polisie in 'n skietgeveg doogeskiet. Twee is beseer en nog een is in hegtenis geneem.
'n Beweerde gewapende rower is Saterdag vasgetrek nadat hy glo passasiers op 'n bus beroof het.
'n Verkragter wat oor 'n tydperk van jare vroue in Cosmo-City geterroriseer en verkrag het, is vir lewenslank op agt verskeie klagtes tronk toe…
'n Vrou se lewelose liggaam is Sondagoggend in 'n huis op Langebaan aangetref.
Betreders het Woensdagoggend 'n heining geknip om toegang tot die sanger Chris Else se erf te verkry.
Patricia het hulle as haar twee reuse beskryf.
Die stiefpa en seun word aangekla van aanranding met die doel om ernstig te beseer.
Dit is nie bevestig of die trok vanself sy vrag verloor het, en of dit deur omstanders gedoen is nie.
Hulle het gesê beurtkrag sal deur die dag opgeskort word tot 16:00.