Polisie gaan nie JK Rowling ondersoek vir beweerde haatspraak nie
India Willoughby is polisie toe na Rowling haar ’n man in ’n plasing op sosiale media genoem het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,474 op Wednesday 13 March 2024.
India Willoughby is polisie toe na Rowling haar ’n man in ’n plasing op sosiale media genoem het.
Sy het twee jaar gelede ’n beroerte gehad in Frankfurt, Duitsland, wat gemaak het dat sy nie meer kan lees, praat of skryf nie.
Die saak van die vermiste Joshlin Smith is in Vredenburg-landdroshof uitgestel. Die saak teen een van die verdagtes is teruggetrek, terwyl borgaansoeke laat vaar…
Het jy ‘n onderneming wat jy tot nuwe hoogtes wil dryf op sosiale media? Wil jy jou boodskap voor meer as 5 miljoen Afrikaanssprekendes…
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Sebabatso Molefi het op sosiale media gekla Old Mutual het glo geweier om haar ma se pensioen uit te betaal.
Hulle sal blaf om die area waarin hulle is teen indringers te beskerm.
Die voormalige OVK-kommissaris Terry Tselane het gesê die OVK moet aksie neem teen die DA en dat hulle versoek skokkend is.
Die presiese omstandighede rakende die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.
Cogta het gesê die reën kan oorstromings veroorsaak, verkeer vertraag en noodsaaklike dienste onderbreek.