Nuusflits Uitgawe 1,491 — Saturday 30 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,491 op Saturday 30 March 2024.
Bok van Blerk verjaar in Thailand
Hy en Bernice West het onlangs die duet “Die Afrikaner maak so” vrygestel.
Kyk: Een vas na urelange gyselaarsdrama in Nederland
Volgens die polisie het die verdagte messe by hom gehad waarmee hy glo die gyselaars gedreig het.
Huisbrand in Gqeberha eis tienerseun (19)
GQEBERHA, OOS-KAAP. – ’n Huisbrand het omstreeks 6:30 in Westering, Gqeberha uitgebreek. Die liggaam van Lukhanyo Kwikwi (19), wat alleen tuis was, is na…
Inwoners gewaarsku na skadelike chemiese houer op strand uitspoel
Die houer sal vandag deur Hazmat se brand-en-reddingspanne vanaf die strand verwyder word.
Kyk: Twee vroue glo binne drie weke op Loeriesfontein vermoor
Beide moorde het glo dieselfde modus operandi gehad.
Kyk: Brand breek uit teen hange van Duiwelspiek
Geen skade aan eiendom is tot dusver aangemeld nie.
Ligte vliegtuig stort buite Centurion neer
Nooddiensspanne het die toneel binne minute afgesper en die situasie onder beheer gebring.
Man verdrink op Danabaai
Die naam van die oorledene kan nie in dié stadium bekendgemaak word nie, aangesien al sy naasbestaandes nie in kennis gestel is nie.