Nuusflits Uitgawe 1,492 — Sunday 31 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,492 op Sunday 31 March 2024.
Brand op Kleinmond onder beheer
Die publiek word aangemoedig om die 24/7-brand-en-reddingsdepartement by 028 312 2400 te kontak indien die brand weer ontvlam.
Kyk: Luislang sit vyftal ore aan
Twee van die mans val egter en die groep skrik groot toe die slang na hulle “hap”.
Kyk: Patricia Lewis se boodskap aan haar seun op sy 20ste verjaardag
In die plasing sê Patricia dat sy en haar man, Mark, gister bekommerd was toe hulle vir 14 uur nie geweet het waar Max…
Paartjie van Groenpunt glo met pepersproei gespuit
Die voorval het na bewering oorkant Chartleigh House plaasgevind.
Paartjie steeds vermis na besittings in kano gevind is
Daar is eers Saterdag alarm gemaak nadat net hulle besittings in die kano in die rivier gevind is.
Opskorting van beurtkrag duur voort
Volgens Eskom is daar genoeg opwekkingseenhede en kragreserwes beskikbaar.
SA palm 106 medaljes in by Afrika-spele
’n Totaal van 32 goue medaljes, 32 silwermedaljes en 42 bronsmedaljes is verower.
Ongeluk in Midrand eis seuns (17) en (9)
Omstanders het reeds drie kinders na ’n nabygeleë hospitaal gehaas voordat nooddienste by die toneel aangekom het.