Prasa stel nog treinroetes in werking
Prasa het nog vyf treinroetes landswyd in werking gestel, wat die totaal op 31 spoorlyne gedeeltelik in werking bring.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,496 op Thursday 4 April 2024.
Prasa het nog vyf treinroetes landswyd in werking gestel, wat die totaal op 31 spoorlyne gedeeltelik in werking bring.
Daar is nog 23 wetsontwerpe wat nog nie onderteken is nie.
Dit volg na die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, verlede maand gesê het hy verkies dat sy kaptein in Suid-Afrika speel met die volgende toets in…
'n Bejaarde het gesterf toe 'n olifant Saterdag 'n voertuig op 'n wildsrit met toeriste aangeval en dit gerol het.
Julius Louis Swart, die vervreemde man van die Glam Guru, is veilig gevind. Hannon Bothma het dit met 'n video-boodskap bevestig.
Nosiviwe Mapisa-Nqakula, nou die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, het bedank en haar aan die polisie oorhandig.
Die hofsaak teen Francois van der Merwe, Willem Petzer, Devon Hofmeyr, Tewie Wessels en Dries Olivier kom vandag in die Groblersdal-landdroshof voor.
Die aantal persone wat in die aanval omgekom het, staan op 14, maar dit sal waarskynlik nog styg.
Reddingswerkers is in kontak met 101 van die mense in die tonnels vasgekeer maar hulle het met 46 kontak verloor.
Inwoners word aangeraai om water te koop en te stoor voor die beplande wateronderbreking.