Slagoffer gesteek en aan die brand gesteek
'n Man is op 1 April met 'n steekwond aan sy onderlyf en brandwonde, met 'n band om sy nek, dood aangetref.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,496 op Thursday 4 April 2024.
'n Man is op 1 April met 'n steekwond aan sy onderlyf en brandwonde, met 'n band om sy nek, dood aangetref.
'n Ryloper wat na bewering 'n bestuurder en sy passasier doodgeskiet en nog 'n passasier gewond het, word deur die polisie gesoek.
Die oorsaak van Latoya Temilton se dood by 'n skoolleierskamp is bekendgemaak.
'n Veiligheidsbeampte is Dinsdagaand tydens 'n argument met 'n veiligheidsbeampte van 'n ander maatskappy doodgeskiet.
Die hofsaak in Groblersdal teen Francois van der Merwe, Willem Petzer, Devon Hofmeyr, Tewie Wessels en Dries Olivier is uitgestel.
'n Polisievoertuig is vroegoggend uitgebrand, terwyl nog een beskadig is.
Die lys bevat die name van die lande en streke met byna vier keer meer besoedeling as wat die WGO voorstel.
Tans is daar 40 ekstra beddens vir hawelose mense in die omgewing met die bestaande skuiling wat 220 beddens het.
Meta het op sosiale media gesê die meeste van die probleme is opgelos, maar daar is nie ‘n rede vir die onderbreking gegee nie.
Dit volg na die DA na die Johannesburgse hooggeregshof gegaan het na hulle gesê het die ANC weerhou hulle kaderontplooiingsrekords van die party.