Vermeende rower van gemeenskap ‘gered’
'n Vermeende rower wat glo Dinsdag 'n bejaarde beroof het, is deur die polisie van die gemeenskap "gered".
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,497 op Friday 5 April 2024.
'n Vermeende rower wat glo Dinsdag 'n bejaarde beroof het, is deur die polisie van die gemeenskap "gered".
Die wet vereis dat presidente presidensiële rekords aan die regering moet oorhandig, maar hulle kan persoonlike dokumente hou.
Volgens Philip Snyman, die Blitsbokke se afrigter, is hulle doelwit om die kwarteindrondte te haal.
In 'n gesamentlike deursoekingsoperasie by verhoorafwagtende gevangenes in 'n Kroonstad-tronk is op verskeie items beslag gelê.
’n Dokter, ginekoloog, verpleegster en narkotiseur het die pasiënt verdoof en sonder toestemming of haar kennis die aborsie uitgevoer.
Duisende mense het die week betoog teen Netanyahu en het geëis hy moet uit sy pos verwyder word oor sy hantering van die oorlog…
Netanyahu het gesê die hulp sal ’n humanitêre krisis voorkom en is “noodsaaklik om seker te maak die gevegte kan aangaan en die doel…
Twee minderjarige meisies wat Saterdag van hulle huis vermis geraak het, is Sondag in 'n straat opgespoor. Beide is glo verkrag.
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.