Buitelandse paar oor onwettige sigarette in hof
Polisielede in die Vrystaat het Saterdagaand 'n buitelandse paar met ongeveer R42 000 se onwettige sigarette in hegtenis geneem.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,501 op Tuesday 9 April 2024.
Polisielede in die Vrystaat het Saterdagaand 'n buitelandse paar met ongeveer R42 000 se onwettige sigarette in hegtenis geneem.
Drie verdagtes het Maandag vir die skietdood van ses oorledenes in Maart in die Wynberg-landdroshof verskyn.
'n Groot plas water het Sondag veroorsaak dat die bestuurder van 'n voertuig beheer verloor en teen 'n wal af is. Drie persone is…
Tebello (Tibz) Motsoane is na bewering in die spervuur van die “huurmoord” op AKA oorlede.
'n Voormalige finansiële en administratiewe bestuurder van AgriCAD is tot 12 jaar direkte tronkstraf op 85 aanklagte van bedrog gevonnis.
The DA, unlike other parties, have a track record of delivery in government and a plan to #RescueSA! 🇿🇦
Kakamas-polisie het Maandag R8.4 m. se onwettige sigarette saam met die vragmotor waarmee dit vervoer was, gekonfiskeer.
'n Meisie wat glo deur haar oom alleen in 'n woonstel gelos is, is deur reaksiebeamptes van 'n tweede vloer gehaal, waarna sy versorg…
“Storms en rampe en dan kry jy die ouens.”