Werksgeleentheid: Digitale verkope by Nuusflits.com
Raak jy opgewonde oor verkope? Is jy iemand wat op jou eie kan werk, ‘n borrelende persoonlikheid het en passievol raak oor jou werk?…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,502 op Wednesday 10 April 2024.
Raak jy opgewonde oor verkope? Is jy iemand wat op jou eie kan werk, ‘n borrelende persoonlikheid het en passievol raak oor jou werk?…
Die konstruksie van die ringe op die toring sal later die maand begin.
Suid-Afrika het laas in 2016 aan die Olimpiese Spele deelgeneem, terwyl Nigerië in 2008 laas daar kon meeding.
Romanza gee maandeliks vier romanses uit en een erotiese liefdesverhaal twee maandeliks in die RomanzaStoom afdeling.
Jacob Zuma sal nou ’n kandidaat in die verkiesing kan wees na die kieshof die MK se appèl teen Zuma se diskwalifikasie as kandidaat…
Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053 831 3661 vir meer inligting.
Nog 'n beskuldigde is in die ontvoeringsaak van die niggie en neef van Brits in hegtenis geneem. Die ander beskuldigdes se saak is vir…
Volgens hulle Facebook-blad is al die diere veilig en ongedeerd.
'n Sersant, wat glo ekstra betaling geeïs het sonder om 'n kwitansie uit te reik, is op aanklag van korrupsie in hegtenis geneem.