Maak seker jou troue is onvergeetlik wanneer jy die lokaal by die Horseshoe Inn gebruik
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,502 op Wednesday 10 April 2024.
Skakel die Horseshoe Inn by 053 832 5267 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.
Ses verdagtes is in die moord op Luke Fleurs, sokkerspeler, aangekeer en sal na verwagting Vrydag in die Roodepoort-landdroshof verskyn.
Nadat 'n ma en haar dogter beide met steekwonde in 'n plas bloed aangetref is, is die verdagte waarna die polisie gesoek het in…
Mense het gevlug van hulle huise na hulle gehoor het daar is ’n uitbraak op pad na Lunga.
‘n Suid-Afrikaanse soldaat is ook oorlede terwyl hy behandeling vir gesondheidsprobleme in Goma ondergaan het.
Die akwarium moedig mense wat gestrande skilpadjies teëkom aan om hulle te kontak.
Die president van Parys 2024 het gesê daar is planne gemaak vir as die probleem nie opgelos kan word nie.
Boeing het gesê die fluitjieblaser eise is “onakkuraat” en dat hulle seker is hulle vliegtuie is veilig.
Skakel ons vandag by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur 'n e-pos aan [email protected] vir 'n GRATIS kwotasie.
Skade is by 144 skole aangemeld en kontrakteurs is besig om daarna te kyk.