Hulp gevra oor seun wat in vreemde huis wakker word
Die Mothibistad-polisie vra hulp om 'n seun wat glo in 'n man se huis gelos is se familie op te spoor.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,507 op Monday 15 April 2024.
Die Mothibistad-polisie vra hulp om 'n seun wat glo in 'n man se huis gelos is se familie op te spoor.
Vier instittendes van 'n voertuig het gesterf toe die voertuig waarin in hulle was, beheer verloor, van die pad geloop, tot op 'n kantoordak…
'n Vroulike verdagte is glo met meer as R3 m. se dwelms op 'n bus in Oos-Londen betrap.
'n Ouma wat Vrydag as vermis aangemeld is, is Saterdag in 'n vlak graf in haar tuin gevind, waarna haar kleinseuns en hulle vriend…
'n Onbekende man en vrou het Saterdag in 'n motorfietsongeluk gesterf. Die polisie vra hulp om hulle naasbestaandes op te spoor om hulle te…
Twee besendings Benylin- pediatriese hoesstroop is Saterdag deur Sahpra onttrek nadat hoë vlakke van diëtileenglikol daarin ontdek is.
'n Seekoei het in die naweek deur 'n heining van Rondevlei-natuurreservaat se heining gebreek en in Grassy Park gekuier.