Rudi Claase stel ‘Afrikaans het Gees’ weens swak gesondheid uit
Saam met sy aankondiging het hy sensitiewe foto’s van sy tyd verlede jaar in die hospitaal gedeel.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,507 op Monday 15 April 2024.
Saam met sy aankondiging het hy sensitiewe foto’s van sy tyd verlede jaar in die hospitaal gedeel.
Die jong seun wat Sondagoggend in 'n vreemde huis wakker geword het, se familie is opgespoor.
Verdagtes vir moord in hegtenis nadat man sterf in geveg met knopkieries en stokke.
Werner de Jager wat tereggestaan het op aanklag van moord op sy oorlede vrou, ds. Liezel de Jager, is vroeër vandag in Westville dood.
Wildeklawer is Afrika se grootste uie produsent en ’n primêre verskaffer van aartappels, wortels en beet aan plaaslike markte. Die besigheid het sy hoofkantoor…
'n Man wat moontlik die polisie met 'n dubbelmoord-ondersoek kan help, word gesoek en die publiek se hulp word gevra om hom te identifiseer.
Janine Hofmeyr het nadat sy Vrydag uit die hospitaal ontslaan is, haar diagnose vandag gedeel.
Ontvoerde slagoffers is deur die polisie gered en drie Lesotho-burgers is op verskeie klagte, wat moord en ontvoering insluit, in hegtenis geneem.
'n Volwasse man wat glo 'n meisie (9) wat gestremd is verkrag het, het Donderdag in die hof verskyn en bly in aanhouding totdat…