Kaapstad Internasionale Lughawe vir 9de keer beste lughawe in Afrika
KAAPSTAD, WES-KAAP. – Kaapstad Internasionale Lughawe is vir die negende agtereenvolgende jaar as die beste lughawe in Afrika aangewys. Die toekenning word jaarliks deur…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,513 op Sunday 21 April 2024.
KAAPSTAD, WES-KAAP. – Kaapstad Internasionale Lughawe is vir die negende agtereenvolgende jaar as die beste lughawe in Afrika aangewys. Die toekenning word jaarliks deur…
Die aktrise Anel Alexander het ’n inspirerende boodskap ter nagedagtenis aan haar en James Alexander se huweliksherdenking op 19 April op sosiale media geplaas.…
KING WILLIAM’S TOWN, OOS-KAAP. – Die grafsteen van die oorlede anti-apartheidsaktivis, Steve Biko, is onlangs beskadig. Die brons vuiste is van sy grafsteen in…
SASOLBURG, VRYSTAAT. – Ses voertuie was Saterdagaand omstreeks 18:30 in ’n kettingbotsing tydens ’n beweerde straatresies in Sasolburg. Volgens CERT-SA:Vaal het die ongeluk op…
PRETORIA, GAUTENG. – ‘n Seekoeikoei is Vrydag en Saterdag by die Sable Hills Waterfront-landgoed langs Roodeplaat-dam in Pretoria opgemerk. Inwoners van die landgoed is…
NIEU-SEELAND.- ’n Man en sy vrou is dood nadat hulle vermoedelik deur ’n aggressiewe skaapram op hulle plaas in die landelike area van Waitakere,…