⭐Are you unable to vote at your voting station on 29 May 2024? 🗳
If so, here’s some help for making special voting arrangements: ⏩ Will you find it difficult to stand in long queues? 🏥 Physically unable…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,525 op Friday 3 May 2024.
If so, here’s some help for making special voting arrangements: ⏩ Will you find it difficult to stand in long queues? 🏥 Physically unable…
WES-KAAP. – Delft-GKS vra die hulp van die publiek om ‘n gesoekte verdagte in ‘n verkragtingsaak op te spoor. Anelisiwe Manyana sê die klaagster…
NOORD-KAAP. – Beaulah Basson (40) en haar drie kinders, 5, 6 en 9 jaar oud, is Donderdagnag dood, nadat hulle woonplek aan die brand…
MPUMALANGA. – Twee slagoffers is glo Woensdagmiddag, omstreeks 17:40, buite Hazyview, gekaap en ontvoer toe een se voertuig probleme gegee het. Die polisie het…
WES-KAAP. – Loyola Gwadiso (8) en Khanide (1) is Maandagmiddag in Gugulethu, waar hulle naby hulle huis gespeel het, doodgeskiet. Sers. Wesley Twigg sê…
MPUMALANGA. – Meer as R4 m. se vermeende kokaïen is by ‘n man (23) gevind na hy Donderdagmiddag in ‘n ongeluk op die N4…
Vier die ma in jou lewe met die Horseshoe Inn Kimberley se à la carte-spyskaart. Maak jou bespreking by 053 832 5267 of besoek…
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte is Woensdagoggend omstreeks 01:00 doodgeskiet by ‘n vulstasie in Tweefontein waar daar glo probeer is om ‘n kitsbank met plofstof…
GAUTENG. – Skote wat gister in Walkerville, suid van Johannesburg op ‘n Land Cruiser geskiet is, is op kamera vasgevang. Op die video-opname wat…