Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,531 — Thursday 9 May 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,531 op Thursday 9 May 2024.

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Polisie-offisier sterf in ongeluk

9 May 2024

LIMPOPO. – Lt.kol. Kgasi Johannes Monama (57) het Dinsdagoggend omstreeks 07:30 in ‘n ongeluk tussen sy VW Polo en ‘n Isuzu-bakkie in die Doorset-polisiëringsarea…

Museum op Steynsburg leeg gedra Foto's: Graaff-Reinet-Advertiser
Afrikaans

Museum op Steynsburg leeg gedra

9 May 2024

STEYNSBURG, OOS-KAAP. – Inwoners het Sondagoggend ontdek die museum op die Karoo-dorpie, Steynsburg, is geheel en al leeg gedra. Die Graaff-Reinet Advertiser berig ’n…