Twitter is nou amptelik X.com
Lees ook: Israel stel vandag sy saak in Internasionale Geregshof Elon Musk het bevestig Twitter is nou amptelik X.com. Die domeinnaam wat Twitter.com was,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,539 op Friday 17 May 2024.
Lees ook: Israel stel vandag sy saak in Internasionale Geregshof Elon Musk het bevestig Twitter is nou amptelik X.com. Die domeinnaam wat Twitter.com was,…
VRYSTAAT. – Werner Smit (30) is laas op 2 Mei by sy broer se huis in Noordhoek gesien. Lt.kol. Thabo Covane sê Smit is…
Lees ook: Boeing kan krimineel aangekla word oor twee ongelukke INDONESIЁ. – ’n Boeing 747-400 moes ’n noodlanding maak na een van die enjins…
Video van die ongeluk in berig. Waarskuwing: die video kan sensitiewe lesers ontstel. KWAZULU-NATAL. – Sibusiso Siyaya (30) is direk tot 20 jaar tronkstraf…
Lees ook: SA vra Internasionale Geregshof om Israel uit Rafah te laat onttrek DEN HAAG. – Israel sal vandag sy saak in die Internasionale…
VRYSTAAT. – ‘n Vrou (64) van Sasolburg wat glo partyplakkate van lamppale verwyder het, is op waarskuwing vrygelaat nadat sy in hegtenis geneem is.…
*PERSVERKLARING Sol Plaatje-munisipaliteit is meer as R54 miljoen se onbestede toelaebefondsing kwyt. Isak Fritz, DA Noord-Kaapse premierskandidaat, het gesê: “Sol Plaatje moet dringend infrastruktuur…
LIMPOPO. – ‘n Voormalige polisievrou (54) is gedurende Mei 2023 uit R500 000 bedrieg nadat sy omgepraat is om te bedank. Joseph Hassan Yaye…
WES-KAAP. – Die Makhaza-polisiestasie is amptelik deur die polisieminister en nasionale kommissaris van polisie oopgemaak. Nuwe polisievoertuie vir dié stasie is toegerus met outomatiese…
Lees ook: Suid-Afrika weer vandag in Internasionale Geregshof oor Israel DEN HAAG. – Suid-Afrika het Donderdag by die Wêreldhof aangevoer Israel se aanval op…