Vermeende gewapende rower verdrink in see
GQEBERHA. – ‘n Verdagte wat van ‘n gewapende roof beskuldig is, het gisteraand in die see by Humewood verdrink terwyl hy glo arrestasie probeer…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,543 op Tuesday 21 May 2024.
GQEBERHA. – ‘n Verdagte wat van ‘n gewapende roof beskuldig is, het gisteraand in die see by Humewood verdrink terwyl hy glo arrestasie probeer…
PRETORIA, GAUTENG. – Die ooievaar is vanjaar op en wakker by Laerskool Voortrekker Eeufees in Pretoria-Noord. Die skool het ’n video op hulle Facebook-blad…
Join the the DA as we close our provincial election campaign with a march and a rally. https://www.facebook.com/share/v/8jWh9fdNxUzuUwnt/?mibextid=oFDknk https://www.facebook.com/share/v/kv9j9gHZMqkajqa1/?mibextid=oFDknk *ADVERTISEMENT *THIS ADVERTISEMENT WAS PAID…
VSA. – Die Church of Eleven22 het op 5 Mei altesaam 1 614 mense op ‘n Florida-strand gedoop. Pastoor Joby Martin het gesê die…
Lees ook: Boot met 20 vissermanne sink, 9 gered VSA. – Volgens die polisie het ‘n sekswerker met HIV by sowat 211 mans in…
Sassa vra begunstigdes om kennisgewings en briewe wat deur die departement uitgereik word, te lees. Sommige kennisgewings kan moontlik begunstigdes se maatskaplike toelaes beïnvloed.…
Lees ook: Israel ontken verantwoordelikheid vir Iran-president se dood LONDEN. – ’n Verslag is in Londen vrygestel wat toon 3 000 mense is dood en…
Weet jou besittings en gesin is veilig met MK8 Diamond Security se CCTV-kamerastelsels. Vertrou MK8 Diamond Security met jou sekuriteit, skakel MK8 by 083…
Lees ook: Boot met 20 vissermanne sink, 9 gered SHELLY POINT. – Twee vissermanne is gered na ‘n boot gister naby Shelly Point omgeslaan…
Die burgerregte-organisasie AfriForum sê met bykans een plaasmoord ‘n week gedurende 2023 kyk die regering steeds anderpad. Altesaam 296 plaasaanvalle het voorkom, maar die…