Voel soos ‘n kampioen wanneer jy in die Chery Tiggo 7 ry
Die Chery Tiggo 7 is die voertuig van kampioene. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,544 op Wednesday 22 May 2024.
Die Chery Tiggo 7 is die voertuig van kampioene. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by Stockdalestraat 53-61 of skakel 053…
Lees ook: Israel ontken verantwoordelikheid vir Iran-president se dood ITALIЁ. – Inwoners in Suid-Italië en sowat 140 vroulike gevangenes moes ontruim word na ‘n…
Lees ook: Internasionale Strafhof wil lasbriewe vir inhegtenisneming van Hamas-leier en Netanyahu bekom VSA. – Die VSA het gedreig om sanksies teen die Internasionale…
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is in besit van die dossier teen Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, oor sy Dubai-gesinsvakansie van 2016 en is oortuig…
Lees ook: Matthew Perry se dood nie veroorsaak deur oordosis fentaniel of ‘meth’ nie LOS ANGELES. – Volgens die polisie in Los Angeles gaan…
GEORGE, WES-KAAP. – Tot 30 November 2024 sal geen lewensredders op strande in die George- munisipale area wees nie. George-munisipaliteit sê dit sluit Wildernis…
Suid-Afrika vier tans vanaf 17 tot 25 Mei internasionale museumweek. Dit beteken jy kan gratis toegang tot enige Ditsong-museum kry. Ditsong-museums sluit die Kruger-museum,…
THABONG, VRYSTAAT. – Sake van beweerde aanranding en intimidasie is teen die uitvoerende burgemeester van Mathabeng gemaak. Kapt. Stephen Thakeng bevestig ‘n klaer (45)…
GAUTENG. – Kapt. Veronica Banks van SECI en GKS in die provinsie het verseker 22 verkragters en pedofiele kry 67 lewenslange vonnisse en addisioneel…
Is jy iemand wat dadelik vrede maak of neem jy ‘n tydjie om af te koel? Sluit in Mei aan by die RomanzaKlub, vir…