Lotto uitslae vir 1 Junie 2024
Boerpotte: Lotto: R22 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 12, 17, 18, 29, 37, 42. Bonus: 27 Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,554 op Saturday 1 June 2024.
Boerpotte: Lotto: R22 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: Lotto: 12, 17, 18, 29, 37, 42. Bonus: 27 Lotto…
BUFFELSDRAAI, KZN. – Die liggame van twee mans is Saterdagoggend op Buffelsdraai gevind. Beide is na bewering op teregstellingswyse verskeie skote in die kop…
PHOENIX, KZN. – ’n Vrou is Vrydagmiddag deur ’n pitbull aangeval toe ’n huiseienaar sy hek oopgemaak en die hond uitgekom het. Volgens KZN…
LICHTENBRUG, NOORDWES. – Die stadsaal op Lichtenburg is Vrydagaand in vlamme gehul. Vanoggend is foto’s op sosiale media te sien van die puin wat…
Die onafhanklike verkiesingskommissie het nie die moontlikheid van die hertel van stemme uitgeskakel nie, nadat hulle klagtes van verskeie politieke partye ontvang het. Die…
MTHATHA, OOS-KAAP. – Twee verdagtes is in hegtenis nadat hulle na bewering die opstokers agter die taxistakings was wat veroorsaak het dat alle hoofroetes…