Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,591 — Monday 8 July 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,591 op Monday 8 July 2024.

Foto: Dasen Thathia eNCA X-profiel
Afrikaans

Polisievoertuig gekaap, verdagte doodgeskiet

8 July 2024

KWAZULU-NATAL. – Twee polisiebeamptes van die Umbumbulu-polisiekantoor is Vrydag omstreeks 11:00 tydens roetinepatrollie deur vier verdagtes aangeval en van ‘n polisievoertuig en polisievuurwapens beroof.…