Powerball uitslae vir 9 Augustus 204
Boerpotte: PowerBall: R36 miljoen PowerBall Plus: R4 miljoen Daily lotto: R600 000 Uitslae: PowerBall: 07, 13, 28, 37, 44 Powerball: 06 PowerBall Plus: 08, 11, 23, 30, 45 Powerball: 19 Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,623 op Friday 9 August 2024.
Boerpotte: PowerBall: R36 miljoen PowerBall Plus: R4 miljoen Daily lotto: R600 000 Uitslae: PowerBall: 07, 13, 28, 37, 44 Powerball: 06 PowerBall Plus: 08, 11, 23, 30, 45 Powerball: 19 Daily lotto:…
Eldon Flare, ‘n jong sanger en liedjieskrywer, het vinnig naam gemaak in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Gebore in Brits, Noord-Wes, het hy van jongs af…
WENE. – Oostenrykse polisie het Vrydag ‘n derde verdagte van die Islamitiese Staat gearresteer in verband met ‘n plot om ‘n selfmoordaanval by Taylor…
Die land se heel eerste en enigste vroulike “takie” het in 2012 by die polisie aangesluit. Sy het 18 maande intensiewe opleiding suksesvol afgelê…
LIMPOPO. – Die Valke in Polokwane het Donderdag in samewerking met verskeie eenhede op ‘n beweerde vuurwapen-opleidingsfasiliteit toegeslaan. Verskeie vuurwapens en ammunisie is deur…
KAAPSTAD – UFC-middelgewigkampioen, Dricus du Plessis, het twee plaaslik-vervaardigde produkte vir sportentoesiaste bekendgestel om sy komende geveg teen Israel Adesanya op 17 Augustus in…
WES-KAAP. – Esmeralda Bailey (56), ‘n voormalige kaptein van die Valke, verruil haar blou uniform vir ‘n oranje oorpak nadat sy aan korrupsie, besit…
KAAPSTAD. – Hulp- en reddingspogings duur voort in Riverlands en Chatsworth naby Malmesbury, waar drie opgaardamme se walle gebars het. Die oorstromings het veroorsaak…
LIMPOPO. – ‘n Voertuig van R4 m. van ‘n parlementslid is Donderdagmiddag in ‘n parkeerarea by Menlyn Mall in Pretoria gesteel. Die voertuig is…
PARYS, FRANKRYK – Die mode- en skoonheidshuis, Dolce & Gabbana, het onlangs met iets uniek vorendag gekom – ‘n spesiale parfuum vir honde! Die…