Boer van Barkly-Oos en meisie in dorp se hoofstraat aangeval
OOS-KAAP. – Martin Cloete (36) en sy meisie Mavis Myburgh is Saterdagaand in die hoofstraat van Barkly-Oos aangerand. Thero Wink van die plaaslike tak…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,636 op Thursday 22 August 2024.
OOS-KAAP. – Martin Cloete (36) en sy meisie Mavis Myburgh is Saterdagaand in die hoofstraat van Barkly-Oos aangerand. Thero Wink van die plaaslike tak…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Bergfietsryer is Woensdagoggend ernstig beseer nadat hy kop eerste in ‘n stroom ingery het. Midlands EMS in Howick en gevorderde lewensondersteunende…
KWAZULU-NATAL. – Die bestuurder van ‘n koeriervoertuig is ‘n rukkie gelede kritiek na ‘n kapingspoging op die N2-hoofweg in Mandeni gelaat. Samantha Meyrick van…
Die nuwe Polo Vivo beskik oor ‘n nuwe intuïtiewe inligtingvermaakstelsel, nuwe hoofligte vir verbeterde beligting, toerustinglyn met nuwe naamkonvensie, nuwe sitplekafwerking met opgedateerde materiale…
KWAZULU-NATAL. – Die ontbinde liggaam van Fana Sencel Ngcobo (82), wat vermis was, is Woensdag in ‘n bos in Sgudu, Ndwedwe, ontdek. Hy is…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Fetus is Woensdag tussen vullis in ‘n reservoir in Dawencrest ontdek. Reaction Unit South Africa sê veiligheidsbeamptes wat by die reservoir…
William Smith, die onnie wat jare wiskunde-klasse op die Learning Channel op televisie aanbied het, het Woensdag 21 Augustus in die ouderdom van 85…