Nuusflits Uitgawe 1,636 — Thursday 22 August 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,636 op Thursday 22 August 2024.
Die meisie wat op 14 haar skryfdroom begin leef het
Natalie Helberg se verhaal begin met ‘n eenvoudige idee op die ouderdom van 14, toe sy net in gr. 8 was. Dit was ‘n…
Is ‘The Day Trippers’ SA se oudste oorspronklike orkes na 58 jaar?
OOS-KAAP. – Die The Day Trippers van Uitenhage in die Oos-Kaap roem daarop dat hulle sedert hulle bestaansjaar nou reeds 58 jaar later steeds…
Verdagte wat vrou glo lewendig verbrand, bly in aanhouding
MPUMALANGA. – Innocent Sthembiso “Spoto” Maseko (34) het vandag op aanklag van poging tot moord in die Carolina-landdroshof verskyn, terwyl sy meisie vir haar…
KYK: Sewe ‘sonne’ verskyn in China: verbluffende natuurverskynsel
CHINA. – Onlangs het ‘n asemrowende en misterieuse natuurkuns die lug bo Chengdu, China, verlig. Video’s wat vinnig aanlyn gewild geword het, toon die…
Vroue vermoor – 2 verdagtes, insluitend ‘n plaaseienaar, in arres
LIMPOPO. – Nadat twee vroue se liggame Dinsdag op ‘n plaas buite Mankweng ontdek is, is twee verdagtes, onder andere ‘n plaaseienaar, intussen in…
KYK: Paaie in Braamfontein en Johannesburg met protesaksie blokkeer
GAUTENG. – Motoriste is gewaarsku oor protesaksies en word aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik. Die M1 en M2-hoofweë in en om Braamfontein en…
‘Profeet’ vyf keer lewenslank vir verkragting gevonnis
KWAZULU-NATAL. – Mthokozisi Cyril Mdlalose (37), ‘n selfverklaarde “profeet” cum tradisionele geneser, is Woensdag tot vyf keer lewenslank en nog 30 jaar in die…
Taxibestuurder se moordenaar lewenslank en 30 j. gevonnis
GAUTENG. – Buti Alfred Samoen (42) van Mamelodi is deur die Pretoria-hooggeregshof tot lewenslank en 30 jaar bykomend vir die moord op Modingoane Pitjadi…
Studente en ChatGPT – hulp of uitdaging?
Universiteit kan besig raak, en studente vind nuwe maniere om tyd te spaar – insluitend die gebruik van ChatGPT, slim rekenaarsagteware. Hierdie hulpmiddel help…