Nuusflits Uitgawe 1,639 — Sunday 25 August 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,639 op Sunday 25 August 2024.
Vrou se liggaam na ‘huisroof’ in kattebak gevind
GAUTENG. – Reneé Lea is Vrydagaand tydens ‘n beweerde huisroof in Standerton, Mpumalanga, vermoor. Haar liggaam is Saterdagoggend in haar gesteelde voertuig se kattebak…
Kleuter sterf in voertuig toe ma ‘vergeet’ om haar af te laai
VSA. – Harley Adame, ‘n kleuter (22 mnde.) van Corpus Christi in Texas, het Dinsdag 20 Augustus gesterf toe sy in ‘n motorvoertuig gelos…
Boer oorleef skietwond in kop – ondervraagde laat gaan
NOORDWES. – Kobus Basson (50) is Dinsdagoggend 20 Augustus omstreeks 03:00 op ‘n plaas naby Zeerust aangeval. ‘n Man wat deur die polisie ondervra…
Opgeleide honde help lewens red op Spaanse strand
SPANJE. – ’n Span opgeleide honde gebruik hul krag, swemuithouvermoë en vermoë om strome op te spoor om mense van verdrinking te red by…
KYK: Reënboogserpwolk verskyn in China
CHINA. – ‘n Skaars en asemrowende “reënboogserpwolk” het inwoners in Haikou, op die eiland Hainan in suidelike China, op 21 Augustus met sonsondergang verstom.…
KYK: Meteoriet stort glo vanoggend in see in Oos-Kaap – het jy dit beleef?
OOS-KAAP. – ‘n Meteoriet het glo vanoggend, omstreeks 08:45 met ‘n geraas in die see by Oesterbaai, in die Oos-Kaap, neergestort. Volgens wat aangemeld…
Vier sterf toe gebou brand
GAUTENG. – Vier persone het gesterf toe ‘n gebou in Jeppestown, in Johannesburg, in die vroeë oggendure aan die brand geraak het. Volgens Stad…
35 verdagtes vir ‘dronkbestuur’ vasgetrek
GAUTENG. – Die polisie het Saterdagaand 35 verdagtes vir beweerde dronkbestuur tydens Operasie Shanela in Carletonville in hegtenis geneem. ‘n Taxibestuurder, wat 14 passasiers…
Polisie vra hulp om vermiste pastoor en vrou op te spoor
VRYSTAAT. – Die Bethlehem-polisie vra die hulp van die gemeenskap om die vermiste egpaar pastoor Phillip Mashudu (55) en Elsie Matlou Mashudu (54), op…