Voertuigeienaars kan nou uitstaande lisensiefooie afbetaal
MPUMALANGA. – Voertuigeienaars in dié provinsie het nou die geleentheid om agterstallige lisensiefooie af te betaal deur aansoek daarvoor te doen. Moeti Mmusi, woordvoerder…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,643 op Thursday 29 August 2024.
MPUMALANGA. – Voertuigeienaars in dié provinsie het nou die geleentheid om agterstallige lisensiefooie af te betaal deur aansoek daarvoor te doen. Moeti Mmusi, woordvoerder…
Lees ook: Bibberweer, selfs sneeu vir week voorspel Pick n Pay het bekendgemaak hulle maak vordering met hulle ekonomiese omkeerplan, maar dat hulle steeds…
Lees ook: Winter nie verby nie, nog weerwaarskuwings uitgereik Die Suid-Afrikaanse weerdiens het voorspel verskeie koue fronte gaan die week vir Suid-Afrikaners voortduur. ‘n…
As jy in Kimberley woon maak gereed om vandag na die Yonder Hartsfees te gaan vir pret, vermaak, lekker kos en ‘n goeie doel.…
OOS-KAAP. – Kabega Park-speurders vra die hulp van die gemeenskap om ‘n man wie se ontbinde liggaam Woensdag op ‘n strand by Van Stadens…
MPUMALANGA. – ‘n Meisie (11) is glo Sondag, omstreeks 19:30, eers verkrag voordat sy op ‘n plaas in Hendrina vermoor is. Die polisie is…
GAUTENG. – ‘n Jong rugbyspeler (16) se hart het Dinsdag by die Naka Bulle Rugbyklub in die Moot van Pretoria tydens ‘n wedstryd gaan…
NOORD-KAAP. – Jovelle Jadan Floors (19) is Dinsdag in die Prieska-streekhof vir die aanval op ‘n vrou (66) op ‘n plaas in Marydale tot…
KWAZULU-NATAL. – Drie verdagtes is dood toe ‘n skietery Woensdag tussen hulle en privaat veiligheidsbeamptes in Mandosi in die Richmond-area uitgebreek het. Kol. Robert…
WES-KAAP. – Robert Schroeder (58) word gesoek nadat hy op 11 Augustus op George in die Tuinroete as vermis aangemeld is. Sers. Christopher Spies…