Afrikaans
Koper van R20 m. by skrootwerf gekry
KWAZULU-NATAL. – Koper ter waarde van R20 m. is Woensdag by ‘n skrootwerf in Martinrylaan in Queensburgh ontdek. Kol. Robert Netshiunda sê die polisie…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,650 op Thursday 5 September 2024.
KWAZULU-NATAL. – Koper ter waarde van R20 m. is Woensdag by ‘n skrootwerf in Martinrylaan in Queensburgh ontdek. Kol. Robert Netshiunda sê die polisie…
Lees ook: Uitbraak van a-pokke in Afrika kan in 6 maande gestop word sê WGO-hoof KONGO. – Die eerste aflewering van entstof teen a-pokke…
OOS-KAAP.- ‘n Man, vermoedelik in sy laat 20’s, is Dinsdag in Motherwell deur lede van die nasionale intervensie-eenheid doodgeskiet, toe hy ‘n vuurwapen op…
OOS-KAAP. – Drie verdagtes is Woensdagmiddag omstreeks 16:30 in Mthatha tydens ‘n skietery met die nasionale intervensie-eenheid van die polisie doodgeskiet. Lt.kol. Siphokazi Mawisa…