Powerball uitslae vir 6 September 2024
Boerpotte: PowerBall: R90 miljoen PowerBall Plus: R24 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 10, 17, 23, 44, 46 Powerball: 04 PowerBall Plus: 01, 04, 14, 15, 33 Powerball: 15 DAILY LOTTO:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,651 op Friday 6 September 2024.
Boerpotte: PowerBall: R90 miljoen PowerBall Plus: R24 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 10, 17, 23, 44, 46 Powerball: 04 PowerBall Plus: 01, 04, 14, 15, 33 Powerball: 15 DAILY LOTTO:…
VERENIGDE STATE. – Die Amerikaanse musikant Michael Smith (52) van Noord-Carolina word daarvan beskuldig dat hy kunsmatige intelligensie (KI) gebruik het om duisende liedjies…
NOORD-KAAP. – Die polisie in die Noord-Kaap het vandag Loslitdag gevier saam met leerders met spesiale behoeftes by Boitumelo Special School in Phuthanang, Galeshewe.…
Luister hier na die lied. Dodo Nyoka het vanoggend sy nuwe enkelsnit, Dancin’ In The Stars, vrygestel. Die inspirasie vir die liedjie het op…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (22) en sy meisie (21) het Donderdag in ‘n park in Tongaat beserings opgedoen, nadat hulle glo deur ‘n bejaarde…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Loodgieter van die provinsie het op Saterdag 31 Augustus die Lotto plus 2 Jackpot van meer as R38 m. gewen. Die…
VERENIGDE KONINKRYK. – Manette Baillie, ‘n 102-jarige vrou van Benhall Green in Suffolk, het onlangs geskiedenis gemaak deur die oudste valskermspringer in Brittanje te…
OOS-KAAP. – Noluvuyo Sinyikatha (23) het glo Woensdag 28 Augustus ‘n meisie (6) in die Upper Ngqwarha-township in Mqanduli verdrink. Sy het op aanklag…
NOORD-KAAP. – Richard Samuel Steenkamp (73), wat op 16 Augustus in Roodepan vermis geraak het, se liggaam is Woensdagoggend deur ‘n werknemer in ‘n…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Polisielid (50), verbonde aan die Verulam-speurtak, se liggaam is Donderdagoggend by sy huis in Waterloo ontdek. Hy het glo sy eie…