Geniet die buitelewe wanneer jy met die Chery Tiggo 7 Pro Max ry
Die Chery Tiggo 7 Pro Max het genoeg plek vir al jou stokperdjie-benodighede waarmee jy die buitelewe kan geniet. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,672 op Friday 27 September 2024.
Die Chery Tiggo 7 Pro Max het genoeg plek vir al jou stokperdjie-benodighede waarmee jy die buitelewe kan geniet. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek…
Lees ook: Boeing land oor noodgeval tydens vlug Die Nasionale Vervoerveiligheidsraad (NTSB) het ‘n dringende waarskuwing uitgereik oor ‘n probleem met Boeing 737-vliegtuie. Die…
GAUTENG. – Ses verdagtes is Donderdag op aanklagte van afpersing in hegtenis geneem en sal vandag in die Ga-Rankuwa-landdroshof voorkom. Die polisie het meer…
OOS-KAAP. – Twee verdagtes is Donderdag in Mthatha noodlottig gewond tydens ‘n skietgeveg met die polisie. Lt.kol. Siphokazi Mawisa sê volgens inligting het die…
Waarskuwing! Nie vir sensitiewe lesers nie. WES-KAAP. – ‘n Sementvragmotor het gistermiddag net na 18:30 deur verskeie motorvoertuie op die Kloofnekpad geploeg. Buiten bevestigde…
Lees ook: Cilliers Brink verwyder as burgemeester van Tshwane ‘n Nuwe burgemeester vir Tshwane moet binne 14 dae gekies word. Dit volg na die…
Lees ook: Rampbestuurspanne op bystand na nog sneeu en reën voorspel is Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor koue temperature, sneeu en reën wat…