Twee polisiebeamptes sterf in bloedbad, verdagte dood
KWAZULU-NATAL. – Polisiebeamptes en vroue is Saterdagaand op ‘n moordtoneel dood toe die vermeende verdagte glo na die toneel teruggekeer en lukraak begin skiet…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,751 op Sunday 15 December 2024.
KWAZULU-NATAL. – Polisiebeamptes en vroue is Saterdagaand op ‘n moordtoneel dood toe die vermeende verdagte glo na die toneel teruggekeer en lukraak begin skiet…
KWAZULU-NATAL. – Avery Kriel (2) van Ballitoville het Donderdag in ‘n fratsongeluk met kookwater gebrand. Die meisie het tweedegraadse brandwonde opgedoen, maar haar ouers…
GAUTENG. – Soltech het onlangs ‘n voetgangerbrug vir die veilighed van sy studente wat die besige Solomon Mahlangu-rylaan in die ooste van Pretoria na…
GAUTENG. – Altesaam 12 gemeenskapslede is Vrydag in Nana’s Farm in Lenasia gearresteer nadat hulle die reg in eie hande geneem het. Ses mans…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man is op ‘n toneel dood verklaar en ‘n ander het by ‘n hospitaal gesterf, nadat hulle Saterdagmiddag op ‘n sypaadjie…