Nuusflits Uitgawe 1,751 — Sunday 15 December 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,751 op Sunday 15 December 2024.
Wenner van R514 232 Daily lotto-boerpot word steeds gesoek
Lees ook: Daily lotto uitslae vir 29 Januarie 2024 Die gelukkige persoon wat op 29 Januarie 2023 in Brakpan R514 232 gewen het met…
OpenAI fluitjieblaser dood gevind in woonstel
Lees ook: Doodsoorsaak van Boeing- fluitjieblaser bekend SAN FRANCISCO, VSA. – ’n OpenAI -navorser wat die fluitjie geblaas het oor OpenAI se beweerde oortreding…
Jay-Z wil verkragtingsaak teen hom laat vaar
Lees ook: Jay-Z en Diddy beskuldig van verkragting van meisie (13) VSA. – Jay-Z se prokureur het gevra die verkragtingsaak teen hom moet laat…
RUBRIEK: Hoekom wag jy so lank vir die begeerte van jou hart?
Jy staan in ‘n groot vertrek gevul met allerlei ornamente en foto’s van die verlede en hede. Daar is twee deure, die een is…
Kleuter uit 8 m boorgat gered
VRYSTAAT. – ‘n Kleuterseun (3) is Saterdagoggend omstreeks 05:40 in Bainsvlei, ongeveer 30 km van Bloemfontein, uit ‘n onbedekte boorgat, 8 m diep en…
Twee verdagtes vir ‘kinderpornografie’ vasgetrek
GAUTENG. – Twee verdagtes is tydens samewerking van die SAPD, die FBI en Department of Homeland Security (DHS) vir beweerde kinderpornografie-verwante misdade gearresteer. Lt.kol.…
KYK: Dodo Nyoka sluit jaar op vrolike noot af
Dodo Nyoka sluit sy veelsydige musiekjaar met ‘n vrolike nuwe vrystelling, genaamd Meisie, af. Fanie Nel van Coleske Group sê hierdie vrolike kuierliedjie is…
Onwettige Stilfontein-myners gevonnis
NOORDWES. – Altesaam 19 onwettige myners is in die Stilfontein-landdroshof vir onwettige mynery en oortreding van die immigrasiewet gevonnis. Hulle is twee jaar tronkstraf…
Dronkbestuurders droog uit na arrestasies
LIMPOPO. – Vanaf 1 Desember tot en met Saterdag is 70 bestuurders vir beweerde dronkbestuur in die provinsie aangekeer. Die departement van vervoer en…