Mogoto-kliniek weer oop na groot slang gesien is
Lees ook: Hof beslis oor matriekuitslae LIMPOPO. – Die departement van gesondheid in Limpopo het aangekondig die Mogoto-kliniek in Zebediela sal vandag weer oopmaak…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,776 op Thursday 9 January 2025.
Lees ook: Hof beslis oor matriekuitslae LIMPOPO. – Die departement van gesondheid in Limpopo het aangekondig die Mogoto-kliniek in Zebediela sal vandag weer oopmaak…
VRYSTAAT. – Die liggaam van ‘n jong man (19) is Woensdag omstreeks 10:00 deur ‘n duikeenheid gevind, nadat hy glo Dinsdag die Valsrivier wou…
KWAZULU-NATAL. – Ondersoek het aan die lig gebring ‘n tienerma (17) is moontlik vir haar babaseun (1) se skietdood verantwoordelik. Sy het glo met…
Lees ook: Vyf mense dood na erge reën in Limpopo KZN. – Altesaam 11 mense is sedert die begin van Desember 2024 in KwaZulu-Natal…
GAUTENG. – Vyf verdagtes is Woensdagoggend op aanklagte van voertuigkaping en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen gearresteer. Die arrestasies is by die huis…
Mila Guy en Bennie Fourie se babaseun is Dinsdag in die Mediclinic Louis Leipoldt in Bellville gebore. Die egpaar het die aankondiging trots op…
GAUTENG. – ‘n Seun (7) van Daspoort, in die Hercules-polisiëringsgebied, is op Nuwejaar geskiet en in ‘n kritieke toestand in ‘n hospitaal opgeneem. Kol.…
LIMPOPO. – ‘n Gesin op ‘n plaas is Woensdag tydens ‘n huisroof op ‘n plaas in Musina-polisiëringsarea gemartel en beseer. Die polisie het intussen…