Lotto uitslae vir 11 Januarie 2025
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R2 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Uitslae: Lotto: 01, 10, 20, 22, 37, 42. Bonus: 23 Lotto Plus 1: 01, 06, 26, 34,…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,778 op Saturday 11 January 2025.
Boerpotte: Lotto: R3 miljoen Lotto Plus 1: R2 miljoen Lotto Plus 2: R6 miljoen Uitslae: Lotto: 01, 10, 20, 22, 37, 42. Bonus: 23 Lotto Plus 1: 01, 06, 26, 34,…
VRYSTAAT – Die liggaam van Hlonolofatso Mokoena (10) van Bohlokong is Donderdag naby die Bakenpark-begraafplaas gevind, nadat hy vroeër dieselfde dag omstreeks 09:00 laas…
VRYSTAAT – ’n Man (57) is dood en sy 61-jarige vrou ernstig getraumatiseer ná ’n gewelddadige plaasaanval op die plaas Môrelig buite Parys, omstreeks…
VRYSTAAT. – Matjhabeng- plaaslike munisipaliteit het ‘n waarskuwing aan Allanridge en Nyakallong uitgereik om liefs water wat van die watervoorsiendingsisteem kom te kook, voordat…
MPUMALANGA. – ‘n Jong vrou (19) is Vrydag gered toe sy ‘n oorstroomde brug wou oorsteek en deur die Nkomazirivier in Tonga meegesleur is.…
NOORDWES. – Ziyahd Hoorzook (35) het Vrydag op aanklagte van tereurfinansiering in die Lichtenburg-landdroshof verskyn. Die saak is vir ‘n borgverhoor tot 15 Januarie…
Action Society wil hê die nasionale register vir seksuele oortreders moet aan die publiek bekend gemaak word. Sou jy graag wil weet of ‘n…