Verdagte gearresteer na 8 in massaskietery sterf
MPUMALANGA. – Die misdaadtoneel in Pienaar, buite Nelspruit (Mbombela), waar agt persone Saterdag buite ‘n taverne gesterf het, is Sondag deur maj.genl. Zeph Mkhwanazi…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,780 op Monday 13 January 2025.
MPUMALANGA. – Die misdaadtoneel in Pienaar, buite Nelspruit (Mbombela), waar agt persone Saterdag buite ‘n taverne gesterf het, is Sondag deur maj.genl. Zeph Mkhwanazi…
Lees ook: Los Angeles-brande versprei na Hollywood Hills LOS ANGELES, VSA. – Minstens 24 mense is in Los Angeles dood na brande verlede week…
WES-KAAP. – Konst. Ayanda Moyikwa is Sondag onderweg werk toe doodgeskiet toe hy op ‘n rooftog in Mfuleni reageer het wat hy voor hom…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Vrou het Sondagoggend by ‘n winkelsentrum in Hayfields geboorte aan ‘n babaseun gegee. MI7 National Group Emergency Medical Services is vir…
VRYSTAAT. – ‘n Bloedvlek tydens ondervraging op ‘n verdagte (20) se skoen het tot ‘n deurbraak in die ondersoek na ‘n vrou (87) se…
Marciel Hopkins, die vorige Boer Soek ‘n Vrou-aanbieder, en haar man Handré Lourens, het aangekondig hulle verwag hulle eersteling. Hopkins het reeds vele boerepare…