Elektrisiteit veroorsaak chaos met vlugte
WES-KAAP. – Chaos het Woensdag te midde van kragonderbrekings wat op Kaapstad Internasionale Lughawe ervaar is, uitgebreek. Acsa het bevestig vliegskedules was geaffekteer en…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,790 op Thursday 23 January 2025.
WES-KAAP. – Chaos het Woensdag te midde van kragonderbrekings wat op Kaapstad Internasionale Lughawe ervaar is, uitgebreek. Acsa het bevestig vliegskedules was geaffekteer en…
GAUTENG. – Altesaam 11 polisielede verskyn vandag op aanklagte van korrupsie, diefstal, afpersing, opsetlike saakbeskadiging en regsverydeling in die Vereeniging-landdroshof. Ian Cameron, parlementslid en…
LIMPOPO. – Katlego Machaba (2) en Koketso Kekana (2) het Vrydag gesterf nadat hulle en nog drie kinders tussen een en vyf jaar oud…
MPUMALANGA. – ‘n Pa (22) wat glo sy babadogter (17 mnde.) doodgemaak het, is Woensdag gearresteer. Die pa is sedert 30 Desember 2024 vir…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man, vermoedelik in sy 30’s, is Woensdagaand net na 19:30 in sy voertuig in Shelbournerylaan in La Lucia doodgeskiet. Garrith Jamieson…
OOS-KAAP. – Anelle de Bruin (46), ‘n boervrou, is in die Aliwal-Noord-landdroshof borg toegestaan, nadat sy vir beweerde sameswering om haar man Johan (54),…
MPUMALANGA. – ‘n Skedel, ‘n lyf los daarvan en ‘n regterarm sonder ‘n hand is Dinsdag omstreeks 16:30 naby ‘n rivier in Elukwatini ontdek.…