Lotto uitslae vir 25 Januarie 2025
Boerpotte: Lotto: R5 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R10 miljoen Uitslae: Lotto: 23, 26, 28, 29, 39, 51 Bonus: 45 Lotto…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,792 op Saturday 25 January 2025.
Boerpotte: Lotto: R5 miljoen Lotto Plus 1: R6 miljoen Lotto Plus 2: R10 miljoen Uitslae: Lotto: 23, 26, 28, 29, 39, 51 Bonus: 45 Lotto…
Let wel Tennique Joubert is steeds in ‘n koma in die hospitaal. VRYSTAAT. – Ryan Smit, Ayden Smit en Leané van Papendorp het Vrydag…
WES-KAAP. – Die polisie bevestig kommersiële misdaadondersoekers het Vrydagoggend ‘n ondersoek op munisipale kantore van burgemeesterskomiteelede JP Smith en Xanthea Limberg in Kaapstad gedoen.…
MPUMALANGA. – Gugu Libambo (17), die provinsiale topleerling van die klas van 2024, en voormalige leerling aan Hoërskool Mphanama in Mhluzi, Middelburg, het Vrydag…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Voetganger (50) is Vrydag beseer toe ‘n boom in Russomstraat in Verulam op hom geval het. Reaction Unit South Africa (Rusa)…
VRYSTAAT. – ‘n Buitelandse burger wat glo Woensdagmiddag op heter daad met gesteelde goedere op ‘n plaas in Ficksburg betrap is, is met ‘n…
VRYSTAAT. – Drie kinders is Vrydag dood toe drie voertuie op die N8 in Bloemfontein in ‘n ongeluk betrokke was. Twee kinders het met…