Nog weermaglede sterf in die DRK
INTERNASIONAAL. – Nog vier SA-weermaglede het in die DRK gesterf. Die SANW het so pas bekendgemaak drie van sy lede het Maandag tydens ‘n…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,795 op Tuesday 28 January 2025.
INTERNASIONAAL. – Nog vier SA-weermaglede het in die DRK gesterf. Die SANW het so pas bekendgemaak drie van sy lede het Maandag tydens ‘n…
INTERNASIONAAL. – Die SANW sê weermaglede het nie soos wat in ‘n video op sosiale media voorgestel word, aan M23-rebelle oorgegee nie. Siphiwe Dlamini,…
“”Hy was gekant teen die apartheidsbeleid, wat hy in die openbaar uitgedaag het.” GAUTENG. – Nadat voormalige polisiebeampte Johan Marais (65) skuldig gepleit het…
Laat jou vleis by jou voordeur aflewer wanneer jy op die iBEEF-toep bestel. Laai die iBEEF-toep af van die App Store of Google Play Store.…
Lees ook: Ses gyselaars dié week vrygelaat soos Palestyne terugkeer huis toe GAZA. – Israel het gesê agt van die gyselaars wat in die…
VRYSTAAT. – Een persoon het gesterf en nog een is beseer toe ‘n bakkie waarin hulle op reis was, Maandag op die N8 Sanaspospad…
Beeldmateriaal in berig WES-KAAP. – ‘n Dolfyn het Maandag in te vlak water op die strand vasgeval en kon nie weer die see inswem…
Lees ook: Sowat 50 Putco-busse aan die brand gesteek in Mpumalanga Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën oor die grootste deel van die land –…
Lees ook: Blake Lively en Justin Baldoni stel nuwe regsaksies in NEW YORK, VSA. – Die saak tussen Blake Lively en Justin Baldoni sal…
Lees ook: Sowat 50 Putco-busse aan die brand gesteek in Mpumalanga KZN. – ’n Vrou (40) het geweier om ’n kriminele saak oop te…