Verdagtes gesoek wat vier doodskiet en vier wond
KWAZULU-NATAL. – Vier persone, van wie twee polisielede van diens af, is Maandagaand in ‘n kroeg in Ikhwezistraat, Sundumbili, doodgeskiet. Nog vier persone het…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,802 op Tuesday 4 February 2025.
KWAZULU-NATAL. – Vier persone, van wie twee polisielede van diens af, is Maandagaand in ‘n kroeg in Ikhwezistraat, Sundumbili, doodgeskiet. Nog vier persone het…
OOS-KAAP. – Heinrich (47) en Tiaan Minnie (26), pa en seun, is Maandag by die Arlington-stortingsterrein in die Schoenmakerskop-gebied, doodgeskiet waar hulle besig was…
Foto in berig. Foto: SAPD NOORDWES. – Tracy-Lee Roos (13) is sedert 30 Januarie uit Klerksdorp vermis. Die polisie vra die publiek se hulp…
Lees ook: 15 mense dood na motorbom in Sirië ontplof SIRIË. – Die dodetal in die motorbomaanval in Sirië het tot sowat 20 gestyg.…
WES-KAAP. – Emma en Stephan, onderskeidelik gr. 11 en gr. 10-leerlinge van Hoërskool Durbanville, het Sondag saam met hulle ma, Juanita Beukes (49), in…