Reën voorspel vir vandag, verskeie waarskuwings uitgereik
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap, KZN, Mpumalanga en Limpopo vir vandag. Lees ook: VK sluit by soektog na…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,823 op Tuesday 25 February 2025.
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir die Noord-Kaap, Wes-Kaap, Oos-Kaap, KZN, Mpumalanga en Limpopo vir vandag. Lees ook: VK sluit by soektog na…
SEOUL, SUID-KOREA. – Ten minste vier mense is oorlede en ses beseer na konstruksies by ‘n brugbouery vanoggend in Seoul, Suid-Korea ineengestort het. Vyf…
VK. – ‘n Britse marinerobotika-maatskappy het by die soektog na die vermiste MH370-vliegtuig aangesluit. Lees ook: Nuwe soektog vir vermiste vlug MH370 goedgekeur Vlug…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Matriekleerling (18) het glo aan die polisie beken dat hy sy oupa (48) in November 2024 vermoor het. Kapt. Alex Thomson…
Ons produk word in Kimberley verpak en vandaar af versprei om te verseker dat ons volle beheer oor die koueketting behou. Deur die hele…
ATLANTA, VSA. – ’n Delta-vliegtuig moes gister ’n noodlanding maak na passasiers rook in die vliegtuig gesien het. Lees ook: Delta lugredery bied $30 000…
FRANKRYK. – Die verhoor van die voormalige chirurg wat glo sowat 299 minderjariges oor 25 jaar in 10 hospitale en klinieke seksueel aangerand en…
GAUTENG. – Ses vermeende transitorowers is Maandagmiddag net na 17:00 in Laudium, Pretoria, in ‘n skietery met die polisie dood. Kol. Mavelo Masondo sê…
INTERNASIONAAL. – Roberta Flack, legendariese Amerikaanse sangeres, pianis en Grammy-wenner het Maandag in die ouderdom van 88 gesterf. Sy sal onthou word vir die…
GAZA. – Hamas het gesê die samesprekings oor die tweede fase van die skietstilstand sal opgeskort wees totdat Israel die gevangenes vrylaat soos ingestem.…