Maatskappy-eienaar wat ‘vuurwapens verkoop en as gesteel aanmeld’ in hof
MPUMALANGA. – ‘n Verdagte (53), die eienaar en direkteur van ‘n veiligheidsmaatskappy in Nelspruit (Mbombela), is gearresteer nadat vuurwapens glo aan ‘n ander veiligheidsmaatskappy…